Minimum toeristing vir nagroep

Post Reply

Wat sal jy beskou as minimum toeristing, jy het geweer en bakkie.

1 lig ten minste 140mm
7
5%
2 ligte tenminste 140mm een op teleskoop
14
10%
dimmer
19
14%
kleur filter vir lig
6
4%
skietstoel
14
10%
tralies met skietbank rondom
7
5%
tenminste x 40 teleskoop
0
No votes
tenminste x 50 teleskoop
16
11%
x 56 teleskoop
3
2%
remote roepper
15
11%
roepper op bakkie
5
4%
fluitjie
18
13%
rangefinder
7
5%
gps
9
6%
 
Total votes: 140

User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Minimum toeristing vir nagroep

Post by Yalair »

Hierdie is vir minimum toeristing asb.

As ek iets uitgelos het laat weet asb.

Dankie
Ben
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by Louis102 »

Wat van 'n teleskoop gemonteerde lig. Ek sal nie daar sonder nie.
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by Yalair »

Louis
Jy kan maar vote het ingesit
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by Christo »

Yaliar,

Is eintlik net my wishlist, het nou nog net erg basics.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by britsman »

Hallo almal,
        Gebruik enige van julle 'n verkyker vir nag jag? Dit is te lekker om so  in 'n skietstoel te sit en kyk daar doer ver vir ogies wat skyn. Jy het 'n goeie "field of view" en gebruik albei oe.

          britsman 
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by britsman »

almal,
        ek moes ook gese het dat my ligte Wit (met dimmer) en Rooi op die stoel gemonteer is. Die wit lig het 'n "ball swivel" vir op /af /links en regs. Die rooi lig (wide beam) beweeg net op en af, wat ek sommer met 'n "acellerator pedal" laat skuif. Ek gebuik nie ,n lig op die scope nie.My hande is dus los om die verkyker te hou.
                bm
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by Yalair »

Dankie Britsman, maar het jy gepoll vir minimum toeristing heel bo, kliek op die items wat jy beskou as minimum asb.

Dankie
Ben
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by britsman »

Yalair,
        Ja klaar ge-vote. Nou nie nodig om te vote op 22 April. DANKIE
 
          bs
       
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by Yalair »

Dankie britsman
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by Gerhard »

britsman wrote: Hallo almal,
         Gebruik enige van julle 'n verkyker vir nag jag? Dit is te lekker om so  in 'n skietstoel te sit en kyk daar doer ver vir ogies wat skyn. Jy het 'n goeie "field of view" en gebruik albei oe.

          britsman 
My scope is my verkyker.

As ek oog sien wil ek my geweer in daai rigting he.

Wat ek doen is dat as ek oog sien dan draai ek die dimmer so dof dat ek nie die oog met die blote oog kan sien nie. Maar jy sien hom baie duidelik deur die scope....

Soos wat hy inkom draai ek die volume op totdat ek genoeg lig deur die scope het om akkurate skoot te kan skiet en dis normaalweg nie baie nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by Yalair »

Almal
Kan ons nog 'n paar votes kry hier, wil afsluit by naweek en sien wat is belangrik en dan 'n waarde koppel aan minimum toeristing.

Dankie
Ben
Ambessa

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by Ambessa »

Hallo Yalair

'n Tally van 12 op die poll is seker goed?

Ambessa
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by Yalair »

Volgens pol is hierdie minumim toeristing benodig, slegs 13 persone het gepol so hiers wat jy mee moet begin as jy wil jakkals jag. Veronderstelling is jy het geweer, die regte kaliber ? en betroubare bakkie.

1. 2 ligte 140mm een op geweer
2. Dimmer
3. Skietstoel
4. X50 scope
5. Remote roeper
6. Fluitjie

Dankie vir julle deelname
Ben
Ambessa

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by Ambessa »

Hallo Yalair

...en seker 'n lekker dik baadjie (en broek) om die koue wat hier is te keer.

Ambessa
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by Yalair »

Ambessa
Ja van nou af is dit tanne kners, hoop dis beter more aand, het date met knersers , hoop net hy kom in vir haaspastei.
Last edited by Yalair on Mon Apr 20, 2009 9:36 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by Janjak »

Ben,
jy moet laat weet hoe dit gegaan het. Eks nou al so lus vir skiet.... sal maar mede jagters se vreugdes deel tot dit my beurt is.

Jannie
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by Yalair »

Jannie
My videoscope is nou reg opgestel so as ek iets kry sal ek jou meer lus maak met 'n video  ;D
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by Christo »

Yaliar

volgende keer moet jy daai ding mount op jou vrou se tazer as jy weer die drang ontwikkel, my trane loop nog steeds. ;D
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Minimum toeristing vir nagroep

Post by WillJak »

Jammer ek kom nou eers hier uit, maar hier is my 2c se waarde. Ten minste een ekstra spaarwiel, verkieslik 2 ekstras, 'n groter battery of verkieslik 'n tweede een agter op die bakkie, nader aan die ligte, veral in die winter en as jy "kommersieel" wil jag ten minste 'n basiese GPS.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
Post Reply