OOGTOETS

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

OOGTOETS

Post by JOHANNIC »

Besluit self of jy die oogies maar moet laat toets ;D ;D ;D

.....................Oud word is nie lekke nie..............
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: OOGTOETS

Post by Robert »

Dar is 'n puisie op die regter boud op die foto heel onder.  ;D

Niks fout met my oe nie.  :angel:

My pc het 'n goeie zoom aksie :o

Robert
Oorwining deur opleiding
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: OOGTOETS

Post by Stefan764 »

Werk Photobucket al??

Johan, ek sweer as jy dai foto deur Photobucket laai gan gy groter wees  ??? ???
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Pikkie
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm

Re: OOGTOETS

Post by Pikkie »

Persoon gaan oogaarts toe vir sy o?.
Oogaarts: Wat is fout
Koos      : Kan nie ver sien nie
Oogaarts neem hom na die venster en vra wat sien hy.
Koos      : Die son
Oogaarts: "Nou hoe ver wil jy dan sien"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: OOGTOETS

Post by Geno »

Stefaans, click op die foto dan word hy groter.
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: OOGTOETS

Post by Stefan764 »

Geno wrote: Stefaans, click op die foto dan word hy groter.
Hahaha!!  Ek het al mater, mar dai onderste nommers is nogsteeds net net te klein. En ek WEET my oge is nog goed!!!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: OOGTOETS

Post by Geno »

Kyk deur daai Swarofski van jou, dalk werk dit! ;)
Goed, beter, 6millimeter!
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: OOGTOETS

Post by JOHANNIC »

hie..hie..hie...hie...hie...hie


;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
Biebers
Need for speed >:D
Post Reply