Ek het 'n paar lekker volgroote teikens van 'n paar spesies, maar ek wil graag hulle kleiner maak en vir van my pelle die geleentheid gun om op korterafstand met die .22 te oefen, skootplasing ens. nou met die volgroote kan jy geblindoek die hartlong area tref met my .22 en wil die "challenge inbring deur dit te verklein.
Enege van julle dit al gedoen of kry mens sulke teikens te koop?
Dankie
Teikens krimp?
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Teikens krimp?
Jy kry hul te koop. Kontak jou naaste bjv tak.
W.S
W.S
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Teikens krimp?
Onthou my more asb. Ek het n paar teikens wat mooi op a3 en a4 druk. Ek sal vir jou aanstuur.
Veiligheid eerste manne!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Teikens krimp?
Alec,
Stuur my jou email adres via PM dan email ek jou klomp teikens wat op A4 druk
Stuur my jou email adres via PM dan email ek jou klomp teikens wat op A4 druk
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.