Page 1 of 1

Ql hulp versoek vir 270 s368

Posted: Mon Mar 24, 2014 7:09 pm
by Quinna
Naand manne.

Na die raad van party manne op die forum het ek nou ladings gelaai vir my 270 met s385 kruit. Nou vra ek op iemand my dalk kan help met n node of twee.

My data
Kruit s385
Lot 12
Dop winchester
Punt 130gr nosler balistic tip part nr 27130
Primer cci200
H2O 69.9gr
Max tpl 87.38mm
Mag tpl 84.97mm

Start load. 53gr
Spoed
2867
2875
2828
2894

Secoond load. 53.5gr
2906
2875
2920
Error

Third load 54gr
2921
2908
2901
2888

Groete

Re: Ql hulp versoek vir 270 s368

Posted: Mon Mar 24, 2014 7:46 pm
by tripodmvr
Quinna gee TPL wat jy gelaai het en die looplengte asb.

Re: Ql hulp versoek vir 270 s368

Posted: Mon Mar 24, 2014 7:52 pm
by Quinna
Hi oom

Die tpl wat ek gelaai het was 84.97mm en dis n 24duim loop.
Dankie oom oom help ook altyd

Re: Ql hulp versoek vir 270 s368

Posted: Mon Mar 24, 2014 8:07 pm
by tripodmvr
Hier is 2 berekeninge vir 2 nodes. Die hoogste een is naby aan maksimum druk so begin so 0,5grein onder die lading gegee en bekruip hom met 0,2gr inkremente. Dit lyk my Somchem se mense weet nie meer wat die verskil tussen hul dryfmiddels is nie. Hierdie Lot S385 se BRF is by 0,44 en dit is wat S365 se waarde is.
Quinna 270 Nosler 130 BT Node 4.JPG

Re: Ql hulp versoek vir 270 s368

Posted: Mon Mar 24, 2014 8:41 pm
by Quinna
Dankie oom driepoot ek sal so maak.

Lekker aand