Wie gebruik watse rangefinder?
Ek het n Vortex rangefinder gekry. Sal die eerste keer wees wat ek n rangefinder gaan gebruik
Is daar iemand wat ook een gebruik en hoe vind julle hom?
Wat gebruik die julle manne?
Rangefinder
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Rangefinder
Ek het 'n Nikon AS1000. Wat ek van hom hou is dat hy al 3 die sye van die 3hoek vir jou kan meet. Jy het dus skuinsvlak, horisontaal en vertikale afstand. Sy funksie on in die donker te kan sien werk lekker op kort afstand maar maak hom useless op langer afstand. Die "nagsig" funksie wil nie afskakel met die gebruik van 'n spotlight nie en kan jy hom nie so in die nag gebruik nie.
LEICA is en bly egter aan die stuur van sake. Vir die algemene jagter dink ek nie daat is iets beter op die mark nie.
LEICA is en bly egter aan die stuur van sake. Vir die algemene jagter dink ek nie daat is iets beter op die mark nie.
