Middag,
Waar is die slim manne, my .308 gezero op 50m met 150gr PPU winkel ammo.
Waar sal hy skiet op 100m en op 200m?
Weens tyd kon ek nie verder stel en toets nie.
Hulp word waardeur.
Dankie,
Roger!
.308 met 150gr
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
.308 met 150gr
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .308 met 150gr
2750 - 2800fps is nie slegte spoed om dan te gebruik nie
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: .308 met 150gr
Teen 2 800fps sal jy +.1" wees op 100m en -4.55" wees op 200m.
As jy op 100m zero sal jy -0.1" wees op 50m en -4.84" wees op 200m
As jy op 150m zero sal jy +1.0" wees op 100m en -2.8" wees op 200m
As jy op 100m zero sal jy -0.1" wees op 50m en -4.84" wees op 200m
As jy op 150m zero sal jy +1.0" wees op 100m en -2.8" wees op 200m
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am