Page 1 of 1

Lainsburg Jagplaas

Posted: Thu Mar 13, 2014 7:43 pm
by Gerrie Smith
Jag plaas 23 km (11km grondpad) buite Lainsburg beskikbaar vir die vlg naweke:15 -18 May 2014;
22 - 25 May 2014; 19 - 22 June 2014; 3 -6 July 2014; 24 - 27 July 2014; 14 - 17 Aug 2014
Geen springbok die jaar nie - ramme moet eers hulle werk doen! Koelkamer met afslag plek/mense. Baie wild en mooi kondisie.
Gemsbok - R4000; koedoe vanaf R3500; eland bul vanaf R5000 en nog spesies beskikbaar. Stuur my 'n mail - agsmith@vodamail.co.za

Plekke raak vinnig vol: First come - First serve.

Re: Lainsburg Jagplaas

Posted: Sun Mar 16, 2014 4:47 pm
by alecjohnson
Dankie het epos gestuur

Re: Lainsburg Jagplaas

Posted: Mon Mar 17, 2014 2:55 pm
by Gerrie Smith
Dis hoe dit daar lyk - Slegs 'n paar plekke oor!

Re: Lainsburg Jagplaas

Posted: Mon Mar 17, 2014 3:16 pm
by hencohugo
++>: Jissou Gerrie, dit lyk lekker. Kan mens sommer daar van die stoep af skiet? ++>:

Re: Lainsburg Jagplaas

Posted: Mon Mar 17, 2014 5:49 pm
by Dawie
Dis my bure

Re: Lainsburg Jagplaas

Posted: Mon Mar 17, 2014 6:22 pm
by Gawie(13mm)
Dawie wrote:Dis my bure
Jy bly darem in 'n "larney" woonbuurt.

Is jou veld ook so mooi?

Re: Lainsburg Jagplaas

Posted: Mon Mar 17, 2014 8:07 pm
by Gerrie Smith
Dawie wrote:Dis my bure
Dan sien ek jou een van die dae - sal laatweet as ek oppad is! ;D

Re: Lainsburg Jagplaas

Posted: Mon Mar 17, 2014 8:09 pm
by Gerrie Smith
hencohugo wrote:++>: Jissou Gerrie, dit lyk lekker. Kan mens sommer daar van die stoep af skiet? ++>:
Ek was nog nie self daar nie - gaan binnekort, dan sal ek laatweet of dit moontlik is en nog fotos opsit!!!! :laugh:

Re: Lainsburg Jagplaas

Posted: Wed Mar 19, 2014 10:03 pm
by Dawie
Gawie(7mm) wrote:
Dawie wrote:Dis my bure
Jy bly darem in 'n "larney" woonbuurt.

Is jou veld ook so mooi?
My veld is ook nou mooi, maar ek is nie so "larney" nie

Re: Lainsburg Jagplaas

Posted: Thu Mar 20, 2014 10:03 am
by Martin82
Do you have any more pics of the farm/accommodation

Regards
Martin

Re: Lainsburg Jagplaas

Posted: Thu Mar 20, 2014 10:08 am
by alecjohnson
Sjoe nou dat ek daai fotos gesien het is ek ekstra opgewonde!

Re: Lainsburg Jagplaas

Posted: Thu May 22, 2014 9:28 am
by Gerrie Smith
Baie dankie vir al die belangstelling! Die seisoen is nou vol bespreek en betaal. Sal fotos plaas soos die dinge gebeur!
;)