Page 1 of 2
Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Sun Mar 09, 2014 9:00 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand manne
Ek't hierdie geweertjie so ruk terug gekry en het toe besluit om dit te restoreer. Ek't n stel reloading dies en Norma doppe op gespoor en wil graag die ou duitse geweertjie aan die skiet kry. Ek will graag 193gr skiet waarmeer die geweertjie geregulate is.
Ek't begin op die wapen te strip en al die parte in n seep mengsel te kook om al die ou olie en gemors uit te was. More gaan ek die aksie en parte Anneal sodat ek dit kan polish vir Case hardening. Die lope word gepolish tot 1500grit voor dit "gestrike" work met leer om die lope n mooi "buff" afwerking te gee. Ongelukkig gaan ek nie die graveering oor sny nie want die geweertjie is nie baie werd nie.
Die aksie het 2 "cocking indicators" wat deur n geweersmid af gesny is en toe gesoldeer is. Hierdie moet oop geboor word en nuwes moet gemaak word. Die interne hammers se firing pins is al n paar keer gehersoldeer. Ek beplan om n nuwe stel uit 4140 te masjien en te stikstof verhard.
Groete
Ralph jr.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/nimrod%20combination%20rifle/IMG_1596_zps94d69993.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/nimrod%20combination%20rifle/IMG_1618_zps08ca3ec9.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/nimrod%20combination%20rifle/IMG_1613_zpsd4af4c78.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/nimrod%20combination%20rifle/IMG_1614_zps6c6a9cd6.jpg[/image]
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Sun Mar 09, 2014 9:01 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Sun Mar 09, 2014 9:03 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Sun Mar 09, 2014 9:04 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Sun Mar 09, 2014 9:05 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Sun Mar 09, 2014 9:39 pm
by Flip Nel
Baie intresant dankie
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Mon Mar 10, 2014 7:09 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand manne
Ek het nie kans gehad vandag om aan die Nimrod te werk nie. Ek is tans besig om n nuwe kolf vir n Steyr Mannlicher 9.3x62 te maak wat van n bakkie af geval het. Ons het n mooi "Thin shelled English walnut" blank vir die wapen gekies. Is tans besig om die checkering op te sit en sal later vanaand fotos plaas as dit kla is.
Ek het die kolf se lyne met n potlood uitgeskets gedurende die afwerking proses. Dit help my om die hoeke mooi skerp te hou.
Groete
Ralph jr.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/IMG_8748_zpsb281f5b1.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/IMG_8749_zpsbc46ab38.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/IMG_8760_zps94f7791e.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/IMG_8756_zpsd74fe71b.jpg[/image]
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Mon Mar 10, 2014 7:11 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Mon Mar 10, 2014 7:31 pm
by Flip Nel
Dankie vir foto en die updates, ons geniet dit
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Mon Mar 10, 2014 8:01 pm
by douw
Sjoe! Die gaan 'n besonderse kolf wees!
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Mon Mar 10, 2014 8:10 pm
by Ralph Badenhorst
Dankie manne
Ek sal more die eerste laag olie opsmeer en nog fotos plaas.
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Mon Mar 10, 2014 9:19 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Mon Mar 10, 2014 9:49 pm
by vossie1
Baie mooi ralph
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Mon Mar 10, 2014 10:36 pm
by Flip Nel
baie mooi jy kan maar
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Tue Mar 11, 2014 7:32 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Tue Mar 11, 2014 7:42 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Tue Mar 11, 2014 7:46 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Tue Mar 11, 2014 8:25 pm
by Flip Nel
Sjoe Baie mooi
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Tue Mar 11, 2014 8:27 pm
by Ralph Badenhorst
Dankie Flip
Jammer die geweer is vol glassbed - maar van more af sal hy mooi word.
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Tue Mar 11, 2014 8:48 pm
by Frikkie die Rot
Genade maar dit is darm maar pragtig!!!
Werklik besonders!
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Tue Mar 11, 2014 10:37 pm
by Flip Nel
Ralph Badenhorst wrote:Dankie Flip
Jammer die geweer is vol glassbed - maar van more af sal hy mooi word.
Glasbedding is niks ek kyk na die kolf en sy lyne dit is pragtig
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Fri Mar 14, 2014 9:19 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand manne
Jammer ek was so stil gewees op hierdie draad. Net so vinnige update op die Steyr se kolf - met die koue weer will die olie proses nie so lekker werk nie en vat bietjie langer.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Nimrod%20kolwe/IMG_8837_zps773d6b13.jpg[/image]
V.L.N.R - Mauer - Steyr 9.3x62 - CZ .450 Rigby
Update op die Nimrod:
Al die parte is ge-Anneal en will dit graag more Case Harden. Die loop is tot n high gloss ge-strike (polish) met n stuk leer - more wil ek begin met die Birmingham blacking . Die kolf is nog n ander dier op sy eie en sal dit volgende week aanpak.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Nimrod%20kolwe/IMG_8965_zps444bd63c.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Nimrod%20kolwe/IMG_8962_zpsb671aec5.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Nimrod%20kolwe/IMG_8960_zps202b82e1.jpg[/image]
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Fri Mar 14, 2014 9:22 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Sat Mar 15, 2014 9:55 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun
Posted: Sat Mar 15, 2014 9:56 pm
by Ralph Badenhorst