Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
As jy nou n ongelooflike 47min wil beleef, koop vir jou "The Rivers Divide". Ek het dit nou gesit en kyk, maar gaan verseker nog n paar keer moet, om dit mooi in te neem. Ek reken elke sent werd.
BRNO (Pierre) wrote:As jy nou n ongelooflike 47min wil beleef, koop vir jou "The Rivers Divide". Ek het dit nou gesit en kyk, maar gaan verseker nog n paar keer moet, om dit mooi in te neem. Ek reken elke sent werd.
BRNO (Pierre) wrote:Henrie, ek het op Donnie Vincent, of Sicmanta se website gekrap, en daar bestel. Via Paypal betaal, en drie weke later is hy in my posbus.
So almal kyk movie by Pierre se huis na Huntex vandag. Elke man sorg vir sy eie bier en biltong. Pierre het gese hy sal blraai vleis vure voorsien...
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.

Henrie wanneer het ons braai en movie night by jou huis?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.