geweerrak
Posted: Thu Mar 06, 2014 5:50 pm
eks opsoek na idees om n rak wat agter die bakkie se cab aan die tralie vassit waarin jy jou geweer sit as jy ry in die aand en agter staan.ek wil n drywer kry en wil dan my geweer daar sit tot en n oog sien en dan net die geweer uithaal wat klaar die LF op het om te skiet.ek weet meeste ouens maak die geweer klaar vas in die stoel maar dit skud vir my teveel.as iemand idees het sal ek bly wees