Page 1 of 1

LED trok briek lig

Posted: Thu Jan 27, 2011 3:43 pm
by Shindzela (Pierre)
Dit kan dalk dom klink, kan enige iemand my asseblief verduidelik hom om n 12v led briek lig op n 12V battery te koppel? Hy het 3 drade, wit, swart en rooi. Swart en rooi sit naby mekaar agter op die lig en wit bietjie links.

Re: LED trok briek lig

Posted: Thu Jan 27, 2011 4:07 pm
by Yalair
1 .Earth
1 Briek
1 Taillight

Re: LED trok briek lig

Posted: Fri Feb 18, 2011 9:07 am
by Rasmus
Op myne het ek swart en rooi getoets wou nie werk nie. Het gedink die wit is earth. Toe nie, swart en wit werk op myne hy is ongelukkig op plaas ek kannie nou vir jou kyk nie.