Walther .22

Post Reply
User avatar
Hardyman
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am

Walther .22

Post by Hardyman »

More Menere,

Ek het vanoggend hulp nodig. Ek kan moontlik n Walther .22 in die hande kry. Ek wil graag weet wat is n billike prys om aan te bied. Ek wag nog dat die persoon vir my die presiese model stuur maar ek weet wel dit het n Bull Barrel. Daar is ook n klein krakie op die die kolf.

Baie Dankie

Groetnis
Post Reply