Het iemand die Wes Kaap se proklamasie.Ek wil uitvind oor bobbejane skiet in Wes Kaap.Hoe gaan hulle te werke.
Dankie
Wes Kaap proklamasie
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Wes Kaap proklamasie
Laat ek erder so vra, as ek by die huis kom in ñ dorp en bobbejaan sit in my erf, wat mag ek doen omtrent hom.
Tot later
Tot later
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Wes Kaap proklamasie
Charles so ver ek weet mag jy hom nie skiet nie,hulle is mos beskermde diere hier by ons. Ek sal uitvind en jou meer akurate inligting gee.
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: Wes Kaap proklamasie
More more. Terasa by oudshoorn cape nature het vir my gese ek mag 2 n dag deur die jaar skiet , maar ek dink nie in n woonarea nie! Hoop jy kom reg
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Wes Kaap proklamasie
Klits hom!!!
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 696
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Wes Kaap proklamasie
Hier is die link na die Wes-Kaap se proklemasie vir 2014
http://capenature.co.za/wp-content/uplo ... e-2014.pdf
Wat Bob betref: Bobbejane en blou ape in die hele Wes-Kaap uitgesluit die skiereiland, oop vanaf 1 Jan - 31 Des, 2 in totaal per dag.
Die probleem gaan nou inkom by die afvuur van n vuurwapen in stedelike gebied. So die boog raak n baie aantreklike opsie...
http://capenature.co.za/wp-content/uplo ... e-2014.pdf
Wat Bob betref: Bobbejane en blou ape in die hele Wes-Kaap uitgesluit die skiereiland, oop vanaf 1 Jan - 31 Des, 2 in totaal per dag.
Die probleem gaan nou inkom by die afvuur van n vuurwapen in stedelike gebied. So die boog raak n baie aantreklike opsie...
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Wes Kaap proklamasie
Moet hom net nie kwes nie. Dan loop verkla hy jou!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Wes Kaap proklamasie
"SSS" Shoot, shovle and shut-up.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!