Het op die internet gesoek vir so iets en kon niks planne of produkte van die aard kry nie.
Die manne wat herlaai weet hoeveel doppe kos en as dinge hier by ons in die suide van Nam gebeur, gebeur dit vining en is nie altyd tyd om uit te klim en doppe te soek en op te tel nie.
https://imagizer.imageshack.us/v2/880x495q90/34/wm27.jpg
https://imagizer.imageshack.us/v2/283x503q90/197/xc38.jpg
https://imagizer.imageshack.us/v2/880x495q90/36/sbjr.jpg
Prototipe 1
Gaan die naweek getoets word. sover kan dit baie maklik verwyder en opgesit word
en vang ook die doppe baie lekker.
"Brass Catcher" Vir Slotaksie .243
- Eugene Vermeulen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Thu Feb 27, 2014 8:42 am
"Brass Catcher" Vir Slotaksie .243
Ruger m77 mk2 vt .243 win
Musgrave Lyttleton (Plank) .308
Sako L61R 7mm Rem Mag
.303 Lee Enfield
Osborne 1851 S/S 12 Boor
Musgrave Lyttleton (Plank) .308
Sako L61R 7mm Rem Mag
.303 Lee Enfield
Osborne 1851 S/S 12 Boor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: "Brass Catcher" Vir Slotaksie .243
Baie welkom hier by ons. Lyk na 'n puik patent. Gee nog meer terugvoer asb.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: "Brass Catcher" Vir Slotaksie .243
Asb, stel ook belang om meer te hoortripodmvr wrote:Baie welkom hier by ons. Lyk na 'n puik patent. Gee nog meer terugvoer asb.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Eugene Vermeulen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Thu Feb 27, 2014 8:42 am
Re: "Brass Catcher" Vir Slotaksie .243
Het getoets die naweek, werk soos n bom sit stewig al hang geweer met scope na onder soos in my uri. Gaan nou net n zip in die onderkant insit om die uithaal van doppies maklikker te maak. Die catcher kom nou op die 7mm ook want dit gaan uitstekend werk met die oestery ook. Niks meer doppies wat hier onder jou voete rondrol nie. Hy pas lekker in die geweer kas ook . 
Ruger m77 mk2 vt .243 win
Musgrave Lyttleton (Plank) .308
Sako L61R 7mm Rem Mag
.303 Lee Enfield
Osborne 1851 S/S 12 Boor
Musgrave Lyttleton (Plank) .308
Sako L61R 7mm Rem Mag
.303 Lee Enfield
Osborne 1851 S/S 12 Boor
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: "Brass Catcher" Vir Slotaksie .243
Hi Eugene, dit lyk baie netjies. Hoe maak hy vas aan die geweer? Ek kan nie sien op die fotos nie.
Groete.
Groete.
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: "Brass Catcher" Vir Slotaksie .243
Asb Eugene. Sit dan sommer hier http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... it=gadgetsBiltong wrote:Hi Eugene, dit lyk baie netjies. Hoe maak hy vas aan die geweer? Ek kan nie sien op die fotos nie.
Groete.
Ons sal bitter graag meer wil sien
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am