WAT ROEP MENS NOU

Post Reply
User avatar
HUNTERZN
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Mon Oct 10, 2011 2:55 pm

WAT ROEP MENS NOU

Post by HUNTERZN »

Naand Manne
Ek wil net graag hoor wat sal ek nou roep die tyd van die jaar en watse roep metode , sal julle tips baie wardeer.

Groets
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WAT ROEP MENS NOU

Post by cassie_calvinia »

1 ding wat ek kan se, is lang stiltes, min, en saggies roep!
HOU HOM DAAI DIKTE
BOKRAM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Fri Jan 23, 2009 6:15 pm

Re: WAT ROEP MENS NOU

Post by BOKRAM »

Kleintjies beweeg nou weg, Klein hasie dalk?
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: WAT ROEP MENS NOU

Post by cassie_calvinia »

kleinjakkalse nou al mooi groot! moet hul nie meer onderskat nie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Bok
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm

Re: WAT ROEP MENS NOU

Post by Bok »

Di jakkies begin nou stilbly hier by my wat dit moelik maak ini berge, doen nou maar dagroepe met kos , kort roep en lang stiltes
Post Reply