Swangerskap
Posted: Mon Jan 24, 2011 7:46 am
DIE KAMER is vol swanger vroue en hul mans. Die klas is in volle gang. Die instrukteur leer die voornemende ma?s hoe om behoorlik asem te haal en vertel vir die mans hoe om in die stadium van hul swangerskap die nodige versekering aan hul vroue te gee.
Sy se: Dames, onthou dat oefening goed is vir jou. Dit help veral om te stap. Dit versterk die spiere van die bekkenvloer en sal die bevalling soveel makliker maak. Rus net gereeld en bly op n sagte oppervlak, soos gras.
Sy se vir die mans: En onthou, menere: julle is deel hiervan. Jy sal niks daarvan oorkom om saam met haar te gaan stap nie.
Die kamer is skielik baie stil terwyl die mans die inligting oordink. Dan steek n man agter in die kamer sy hand stadig op.
Ja? vra die instrukteur.
Ek het net gewonder: sal dit saak maak as sy n Golfsak dra terwyl ons stap?