Page 1 of 1
Handelaars in Meadowdale?
Posted: Tue Feb 18, 2014 1:37 pm
by dehacked
Goeie middag manne.
Ek is so 1 keer 'n maand in Meadowdale JHB. Kan julle enige geweer winkels in die area voorstel waar 'n man sy etens uur kan verwyl.
Groete,
De
Re: Handelaars in Meadowdale?
Posted: Tue Feb 18, 2014 1:41 pm
by VdWalt
Dis maar die Oosrand daai - elk derde kar se bagasie bak het maar 'n paar goedjies
in wat mens kan koop.... id elisensie wag tyd is direk gekoppel aan hoe vinnig die
verkoper die cash kan tel.
Re: Handelaars in Meadowdale?
Posted: Wed Feb 19, 2014 8:32 am
by FCLoretz
VdWalt wrote:Dis maar die Oosrand daai - elk derde kar se bagasie bak het maar 'n paar goedjies
in wat mens kan koop.... id elisensie wag tyd is direk gekoppel aan hoe vinnig die
verkoper die cash kan tel.
Wahahah,
op 'n ernstige noot. Jy Kan acapulco guns in Kempton probeer of selfs dal Dave Sheer Guns.
Re: Handelaars in Meadowdale?
Posted: Wed Feb 19, 2014 11:25 am
by dehacked
Wald spot so. Ons het al 'n paar keer onder die roer deurgeloop. Verpligte donasies ens.
Dankie vir die inligting Frederik.
Re: Handelaars in Meadowdale?
Posted: Wed Feb 19, 2014 8:52 pm
by JPS
Ek dink boksburg sal ook help daar is nuwe winkel oopgemaak africa wild as ek reg onthou? Hulle is net duur....