Middag manne
Weet iemand waar ek 6.5 lapua scenars in die hande kan kry spesifiek 123gr en 108 gr punte .
Groete
Bullseye.
6.5 koeels gesoek
-
bullseye
Re: 6.5 koeels gesoek
Het Saf&Out probeer maar hulle het nie voorraad op die oomblik nie.Weet Formalito bring Lapua in maar ek mag blykbaar nie met die base daar praat nie want ek is nie n handelaar nie, so ek weet nie wie nog lapua produkte in bring nie.
Bullseye.
Bullseye.
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: 6.5 koeels gesoek
Bullseye,
Kan moontlik jou uithelp. Sal jou more gou laat weet.
Groetnis
Kan moontlik jou uithelp. Sal jou more gou laat weet.
Groetnis
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)