bushnel arc 1300 rangefinder
Posted: Thu Feb 13, 2014 12:54 pm
dagse bulle,wat kan mens vir bg rangefinder betaal?hy is 2de hands,6maande oud en spotless.ek sien hulle verkoop nuut vir 7000
wasVdWalt wrote:ek is seker hier is een op die site te koop ....... 4700?