Jong getroudes

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Jong getroudes

Post by Geno »

Gehoor van die jong getroude knaap wat vir sy pragtige vroutjie s? :

"Hiert jou sexy ding - op, kamer toe is jy."

Sy kyk hom diep in die o?, giggel en s? " O nee, jou ou stoute kabouter."


Hy : "Nee ernstig, die rugby gaan nou begin - Skoert!!!!!!."
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jong getroudes

Post by BLOK »

;D ;D ;D ;D

Defnitief n Cheetah ondersteuner, net hulle kan so deregeer.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
blikkies
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Tue Jul 27, 2010 11:57 am

Re: Jong getroudes

Post by blikkies »

;D :D :o ;D ;D :D :o :o

klink vir my na 'n blou bul ondersteuner defnitief..

groete
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Jong getroudes

Post by Stefan764 »

blikkies wrote: ;D :D :o ;D ;D :D :o :o

klink vir my na 'n blou bul ondersteuner defnitief..

groete
Blikkies

Kan nie n blou bul wees nie, lees mooi, die ou het n PRAGTIGE vroutjie...
;D    ;D      ;D

Sharks groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jong getroudes

Post by Geno »

Stefan764 wrote: Sharks groeteStef
JY wat met 'n pragtige LEEU trui op Facebok pronk.....  ;)
Last edited by Geno on Thu Jan 20, 2011 9:17 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Jong getroudes

Post by fanie17 »

n Girl kom die kroeg in en waai met haar arm in die lug om die baarman se aandag te trek.Die hare onder haar arems is nie geskeer nie ,en steek uit as sy haar arem oplig.In die hoek sit n dronkie wat vir die baarman se,met n sleeptong, gee vir die ballerina n dop.Elke keer as sy haar arem opsteek se die dronkie,gee vir die ballerina n dop.Na die derde maal vra die baarman hoekom hy haar n ballerina.Die dronkie se enege meisie wat haar been so hoog kan oplig moet n ballerina wees.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jong getroudes

Post by BLOK »

Fanie

Lag nou so lekker ek kan nie tik nie.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Jong getroudes

Post by Stefan764 »

BLOK wrote: Fanie

Lag nou so lekker ek kan nie tik nie.

Blok.
hie hie hie hie hie hie hie hie hie!!!

Ne man kerels, Grappe in goeie smaak asb! HAHAHAHAhahahahAHAHAHAHA!!!!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply