Page 1 of 1

Stainless-tumble-media-pins

Posted: Thu Feb 06, 2014 2:11 pm
by Gideon@1
Dag sĂȘ,

Vir die van julle wat Stainless tumble media soek.

Ongelukkig bietjie aan die duur kant!!

http://www.capewatch.co.za/stainless-tu ... 0152-050-2

Groete

Re: Stainless-tumble-media-pins

Posted: Thu Feb 06, 2014 4:11 pm
by Daneel
Sal daai stainless pins in n gewone tumbler werk of moet jy n rotating drum tipe tumbler gebruik?

Re: Stainless-tumble-media-pins

Posted: Thu Feb 06, 2014 4:34 pm
by Giepie
Ek het verstaan dit sal die gewone tumbler beskadig en dat dit die beste werk in 'n "rotating vertical tumbler," of is ek verkeerd?

Re: Stainless-tumble-media-pins

Posted: Fri Feb 07, 2014 11:03 am
by AFRICAN LEADWOOD
Ja Giepie dit is korrek. Gewoonlik het daardie tumbler ook 'n rubber "lining" aan die binnekant.

Prys lyk my nie te sleg vir daai media nie. Jy sal net een keer koop.

Re: Stainless-tumble-media-pins

Posted: Fri Feb 07, 2014 11:52 am
by Jake1
Dit klink my soos op 'n vorige post dat die media ook jou primer pockets skoonmaak? Ek het 'n gewone selfgemaakte vibrerende tumbler, sal dit dus dan nie werk nie?

J1

Re: Stainless-tumble-media-pins

Posted: Fri Feb 07, 2014 12:18 pm
by LRLaubscher
Menere die goed werk. Maak alles skoon binne en buite.
Bietjie sun light seep water, suurlemoen sap, tartaric acid en cream of tartar poeier.

Doppe kom splinter nuut uit, binne en buite.

Moet in horizontal rotating drom wees.