Page 1 of 1

Nog 'n Kursus te Philippolis 22 Februarie

Posted: Mon Feb 03, 2014 9:51 pm
by jaracal
Daar is 3 manne wat belang stel om 'n kursus vir 22 Februarie op Philippolis by te woon aangesien die datum van 8 Februarie hulle nie pas nie. Die kursus van 8 Februarie gaan voort
Indien julle belang sou stel laat my weet asb dan kan ons kyk of die kursus ook gehou kan word.

1) Fanie Nel
2) Tallies + 1

Groete

Heinrich

Re: Nog 'n Kursus te Philippolis 22 Februarie

Posted: Thu Feb 06, 2014 10:24 am
by jaracal
1) Fanie Nel
2) Tallies + 1
3) Jaco Beyleveldt

Groete

Heinrich

Re: Nog 'n Kursus te Philippolis 22 Februarie

Posted: Fri Feb 14, 2014 6:26 am
by jaracal
Kursus sal nie gehou word nie en sal daar vir Maart of April datums gereel word.
Groete
Heinrich