Hi almal,
weet iemand dalk of dit moontlik is om 300WSM op n HOWA 1500 aksie te bou?
Howa aksie vir 300WSM?
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Howa aksie vir 300WSM?
Hi leroi
ek het selvde vraag gevra en dit is op die aksies met grooter bolt face soos die 375 ruger se aksie
ek het selvde vraag gevra en dit is op die aksies met grooter bolt face soos die 375 ruger se aksie
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Re: Howa aksie vir 300WSM?
Hi FLASH,
Die aksie wat ek het is vir 7mm Rem Mag wat dieselfde rim diameter as die 375Ruger het (0.532), maar ek sien die 300wsm het n rim diameter van 0.535
Die aksie wat ek het is vir 7mm Rem Mag wat dieselfde rim diameter as die 375Ruger het (0.532), maar ek sien die 300wsm het n rim diameter van 0.535
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Howa aksie vir 300WSM?
Eks seker hulle sal dit kan doen daai 0.003 gaan nie baie probleme viroorsaak nie
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 297
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: Howa aksie vir 300WSM?
Jy sê nie op watter askie nie. Ek is seker dit is moontlik, maar ek sou net die 300 WM koop en klaar kry. Maar jy het seker redes hoekom jy die WSM verkies. Onthou dat deel van die uirdaging sal wees om die patrone te kry om betroubaar te voer uit die magasyn. Dit kan nogal lol. Jy moet die bolt face oopmaak vir die regte kaliber, maar enige magnum aksie sal seker werk. Dan het jy reeds die lang aksie en dan kan jy die Win Mag net so koop.
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Re: Howa aksie vir 300WSM?
Hi Africa Leadwood, dis my 7mm rem mag wat ek wil omstakel na die 300wsm, so ek het klaar die geweer en ek wil net 'n ander loop opsit.
Ek dink wel ek moet n paar 300wsm doppe vat en kyk of/hoe hulle in die magasyn pas en daarna maar n gesoute wapensmit gaan spreek.
Ek dink wel ek moet n paar 300wsm doppe vat en kyk of/hoe hulle in die magasyn pas en daarna maar n gesoute wapensmit gaan spreek.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa aksie vir 300WSM?
Dit behoort mooi te werk. Hier by 2008 het Howa self n 300WSM uitgebring, maar ek kan nie onthou of dit op die kort of lang aksie was nie
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Howa aksie vir 300WSM?
Goeie dag
Weet van 300wsm wat op howa aksie gebou is. Gowone 308win dik loop oor geream na 300wsm en bolt face oopgemaak . Skiet baie mooi
Groete Fanie
Weet van 300wsm wat op howa aksie gebou is. Gowone 308win dik loop oor geream na 300wsm en bolt face oopgemaak . Skiet baie mooi
Groete Fanie
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Howa aksie vir 300WSM?
Daar het jy dit nou...Fanie Nel wrote:Goeie dag
Weet van 300wsm wat op howa aksie gebou is. Gowone 308win dik loop oor geream na 300wsm en bolt face oopgemaak . Skiet baie mooi
Groete Fanie
Groetnis