Page 1 of 1

Noord Kaap Jagproklemasie 2014

Posted: Sat Jan 25, 2014 3:02 pm
by Berg-Bewer
Het gister bevestiging gekry van Dept Natuur Bewaring NK dat geen nuwe proklemasie vir 2014 uitgereik is nie en dat die 2013 proklemasie soos uitgereik van krag bly tot verdere kennis gewing!
Groete Berg Bewer

Re: Noord Kaap Jagproklemasie 2014

Posted: Sat Jan 25, 2014 6:27 pm
by Danie01
Dankie Berg Bewer

Re: Noord Kaap Jagproklemasie 2014

Posted: Sat Jan 25, 2014 8:59 pm
by James Wilson
BBewer, kan jy moontlik dan weer 2013 se proklemasie post? Dankie baie

Re: Noord Kaap Jagproklemasie 2014

Posted: Sat Jan 25, 2014 11:42 pm
by Berg-Bewer
James Wilson wrote:BBewer, kan jy moontlik dan weer 2013 se proklemasie post? Dankie baie
Hallo James

Kyk onder selfde topis net 2013!

Groete

Re: Noord Kaap Jagproklemasie 2014

Posted: Sun Jan 26, 2014 7:40 pm
by 243Songdaug
Dankie BB. Sien ons julle weer 8 Feb op Lime Acres vir die Imtertak Spanskiet?

Groete
Jaco

Re: Noord Kaap Jagproklemasie 2014

Posted: Sun Jan 26, 2014 7:41 pm
by 243Songdaug
Dankie BB. Sien ons julle weer 8 Feb op Lime Acres vir die Intertak Spanskiet?

Groete
Jaco

Re: Noord Kaap Jagproklemasie 2014

Posted: Sun Jan 26, 2014 8:03 pm
by Berg-Bewer
Hi Jaco, nee ek glo nie jong, in elk geval nie ek nie, is besig met werk in die Brandvlei Kenhardt area.

Groete

Re: Noord Kaap Jagproklemasie 2014

Posted: Sun Jan 26, 2014 11:34 pm
by 243Songdaug
Sterkte - dis harde wereld daai

Re: Noord Kaap Jagproklemasie 2014

Posted: Mon Jan 27, 2014 12:04 am
by Berg-Bewer
Dankie selfde vir jou!