Page 1 of 1

Soek plek vir groep springbok voorsit.

Posted: Fri Jan 24, 2014 6:31 am
by Reggie Gerber
Manne soos julle weet het ek verlede jaar saam n groep maats gaan Springbokke skiet op Omdraaisvlei.

Ons het sopas verneem dat die plaas nie meer beskikbaar is vir die jaar nie.

Elke man het verneem om plekke te soek wat aan ons vereistes voldoen en dan kan besluit word.

Ons groep se behoeftes. 4-5 dae jag

Tussen 50 - 80 springbooke word geskiet (groep +- 8jagters) twee kinders (nie jagters)
Bokke moet op een plaas wees. (ander plekke is al probeer maar om elke dag van plaas tot plaas geskuif te word werk nie)
Koelgeriewe en slag plek moet op standaard wees
Bokke moet nie met quads of bakkies gejaag word nie. Eerder perde
Slaap plek moet storte he en ontbyt en aandete moet voorsien word.
Kospakkie in die veld of niertjies en lewer braai middag ete.

As julle manne enige voorstelle het plaas dit gerus hier sodat ons kan begin met ons beplanning.

Dankie
Reggie

Re: Soek plek vir groep springbok voorsit.

Posted: Fri Jan 24, 2014 8:14 am
by Ryperd
Kontak Pieter Fourie
Nelspoortjie Karoo Guest Farm
Copperton, Prieska, N-Cape, RSA
e-mail: nelspoortjie@lantic.net
Sel: wilhette +27 72 118 1946 or Pieter +27 82 853 1372

Re: Soek plek vir groep springbok voorsit.

Posted: Fri Jan 24, 2014 8:32 am
by Reggie Gerber
Dankie Ryperd
Sal opvolg

Re: Soek plek vir groep springbok voorsit.

Posted: Sun Jan 26, 2014 10:27 am
by Jassie
Reggie Gerber wrote:
Bokke moet op een plaas wees. (ander plekke is al probeer maar om elke dag van plaas tot plaas geskuif te word werk nie)
Reggie net vir die duidelikheid - wat bedoel jy hiermee kan jy asb bietjie uitbrei?

Groete
JAS

Re: Soek plek vir groep springbok voorsit.

Posted: Sun Jan 26, 2014 10:30 am
by immelmanw
Reggie

Ons het n jagplek op Vosburg wat ons jaar na jaar gaan. Het laasjaar 222 bokke in 2 dae geskiet. In die dag, voorsit. Mail my dan sit ek jou in kontak met die boer, ons gaan altyd 2de naweek of 3de naweek in Augustus. Lyk nie of ons die jaar gaan nie.

Groete

Re: Soek plek vir groep springbok voorsit.

Posted: Fri Feb 07, 2014 11:07 am
by Reggie Gerber
Oom Jas sorry ek het nie ge antwoord nie. Het jou post mis gekyk.

Lekker gechat vanoggend

Groete

Re: Soek plek vir groep springbok voorsit.

Posted: Fri Feb 07, 2014 11:22 am
by DanieDuP
Hi Willem

Die vosburg kontak wat jy van praat, is dit dalk oom Hennie hulle? Self opsoek na plek nog vir Karoo voorsit.

Groete

Re: Soek plek vir groep springbok voorsit.

Posted: Fri Feb 07, 2014 11:37 am
by Smirre
Hoor by Jaco...Jakkalsgat..
Hy behoort jou te kan help

Smirre

Re: Soek plek vir groep springbok voorsit.

Posted: Fri Feb 07, 2014 11:41 am
by Reggie Gerber
Dankie Smirrie

Ek is net nie seker of hy gaan hou van hoe n Ingils man Spel nie ;D

SAl by hom hoor

Re: Soek plek vir groep springbok voorsit.

Posted: Fri Feb 07, 2014 12:02 pm
by Smirre
Reggie
As jy sy nr soek laat weet maar

Hy praat jag vlot

Smirre

Re: Soek plek vir groep springbok voorsit.

Posted: Tue Feb 25, 2014 5:49 pm
by william007
Goeie dag jy kan vir OOm Wouther Higo ook probeer ,pampoenpoort
sy no 0827734809