Page 1 of 1

nuwe lid

Posted: Thu Jan 23, 2014 3:32 pm
by Gésbok
Goeie dag manne, jammer was onbewus van die voorstel deel. Ek bly tans in bloemfontein en werk by old mutual as n finansiele adviseur. Is soos almal op die forum mal oor jag en gewere. Besit tans n 22-250 sako en n 300 H-H custom.
Vriendelike groete
Gésbok

Re: nuwe lid

Posted: Thu Jan 23, 2014 3:38 pm
by ROBBIE1
Welkom Gesbok, geniet die forum!

Re: nuwe lid

Posted: Thu Jan 23, 2014 4:24 pm
by hunter74
Welkom. Geniet dit!

Re: nuwe lid

Posted: Fri Jan 24, 2014 12:05 pm
by Akkedis
Welkom Gésbok, die Bloem manne raak nou baie. Jy sal dit geniet hier.

Groete
Akkedis

Re: nuwe lid

Posted: Mon Jan 27, 2014 12:06 pm
by jamalley
Welkom Gesbok

Groete

Riaan

Re: nuwe lid

Posted: Mon Jan 27, 2014 12:12 pm
by JuanVE
Baie welkom Gesbok!