Page 1 of 1

FIREARMS PROOF TEST SABS

Posted: Wed Jan 22, 2014 1:51 pm
by LRLaubscher
Middag manne,

Kan iemand so gaaf wees om die data te double check:

Pressure Test Proofing Load:
260 rem AI
41.8gr S335
55.9H2O
30" 1-8 twist loop
140gr nosler BT

Wat is die druk en spoed wat hierdie lading tot gevolg sal hĂȘ volgens QL.

Sal interesant wees om uit te vind tot waar SABS my geweer "geforce" het.

Re: FIREARMS PROOF TEST SABS

Posted: Wed Jan 22, 2014 1:58 pm
by tripodmvr
Het nie 260AI op my QL nie. Het dopvolume gebruik soos gegee en druk van 85 000 psi word bereken.

Re: FIREARMS PROOF TEST SABS

Posted: Wed Jan 22, 2014 2:02 pm
by LRLaubscher
Baie dankie Tripodmvr,

Wardeer!

Dit bleik dan om na genoeg 30% oor maksimum te wees soos deur die toets verlang word.
Nogsteeds nie lekker om te weet 'n man se geweer word so hard gerev nie....en daar is twee keer met die lading gevuur.

Re: FIREARMS PROOF TEST SABS

Posted: Wed Jan 22, 2014 2:08 pm
by tripodmvr
Die Bisley manne hou nie van hierdie toetse nie. Perfekte kopspasie kom partykeer nie dieselfde terug nie.

Re: FIREARMS PROOF TEST SABS

Posted: Wed Jan 22, 2014 2:20 pm
by LRLaubscher
Het ook al van dit gehoor.

My kamer kop spasie is gesny standard 308/243/260 go gauge minus 2 thou".
Standaard 260 ammo het net net ferm gekamer voor die toets.
Sal maar kyk as hy by die huis kom wat meet hy nou.

Re: FIREARMS PROOF TEST SABS

Posted: Wed Jan 22, 2014 2:29 pm
by LUAN
Wag nou bietjie se julle jy kan jou kopspasie verander met te warm ladings?

Re: FIREARMS PROOF TEST SABS

Posted: Wed Jan 22, 2014 2:32 pm
by LRLaubscher
Met baie te warm ladings....ja. Maar ons praat nou van duisendstes van 'n duim en minder verskil. Dis minder as SAAMI se uiterste tolleransies so in gewone jag geweer aplikasie sal dit nie eers gemeet kan word nie.

Re: FIREARMS PROOF TEST SABS

Posted: Wed Jan 22, 2014 8:22 pm
by Arnold
S335? sjoe

dopkapasiteit is +-57gr. Ek sit in n bar in De Aar (pringles) so kan nie QL check nie

Re: FIREARMS PROOF TEST SABS

Posted: Wed Jan 22, 2014 8:33 pm
by LRLaubscher
Ek sit in n bar op Kimberley, en weet nie hoe QL werk nie haha

Re: FIREARMS PROOF TEST SABS

Posted: Wed Jan 22, 2014 8:55 pm
by Arnold
Ek vlieg weer more terug van kimberley af

Re: FIREARMS PROOF TEST SABS

Posted: Wed Jan 22, 2014 10:20 pm
by Frikkie Coetzee
Ai Arnold. Verlang ek nou na Pringles. Baie daar gekom toe ons nog op Britstown gebly het