Page 1 of 1

kaliber verander

Posted: Tue Jan 21, 2014 11:06 pm
by cbm
Halo almal

Ek wil graag hoor hoe gaan mens te werk as ek 'n ander kaliber loop op 'n bestaande geweer van my se aksie wil sit? Weet dis 'n nuwe aansoek! So hoe gaan mens te werk, vat jy nou jou ou loop na die DFO vir vernietiging of doen die gunsmith dit? Want daar mos 'n nommer op die aksie en loop.

Dankie

Re: kaliber verander

Posted: Wed Jan 22, 2014 8:08 am
by tripodmvr
Gaan praat met die geweersmid wat jy wil gebruik. Hy behoort die prosedure aan jou te kan verduidelik.