Page 1 of 1
Wat is die vinnigste
Posted: Tue Jan 11, 2011 3:28 pm
by Pikkie
Die manne sit en gesels. Een vra "Wat is die vinnigste". Tweede s? "'n Oogknip, mens kom nie eens agter dat jy jou o? knip nie." Derde een s? "Nee 'n gedagte is vinniger, as jy dink is dit daar." Volgende man s? " Nee elektriesiteit is die vinnigste, as ek die skakelaar in die huis aan sit, brand die lig in die stoor." Gatiep s? " Nee, maagwerk is die vinnigste" "Hoe so?" vra die ander. Gatiep " My maag het nou die dag so 'n draai gegee en voor ek 'n oog kon knip of 'n gedagte kry of die lig kon aansit het ek klaar in my broek ge@"
Re: Wat is die vinnigste
Posted: Tue Jan 11, 2011 3:29 pm
by JPS
Re: Wat is die vinnigste
Posted: Tue Jan 11, 2011 3:42 pm
by 243Songdaug
Re: Wat is die vinnigste
Posted: Tue Jan 11, 2011 3:53 pm
by BLOK
Kan met n rooi gesig saam Gatiepi getuig daai gebeer vrek vinnig.
Blok.
Re: Wat is die vinnigste
Posted: Tue Jan 11, 2011 4:18 pm
by KSV
Pikkie,
Dink dis ou Van.
Hy werk vir die staat en werk tot 5 uur toe maar is al 4H30 by die huis.
Maak mooi!
Hein
Re: Wat is die vinnigste
Posted: Wed Jan 12, 2011 8:31 am
by Stefan764
Pikkie jyt my oggend gemaak! So hard gelag ek moes self amper vinnig spring!!
Welkom opi forum
Groete
Stefan