Brand van beeste

Post Reply
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Brand van beeste

Post by Smirre »

Middag manne
Hiers nou weer 'n lid in BFN wat nie werk gehad het desember nie

Die kort van die storie is.. hy het by die veilingslokale loop vertel dat alle diere (speenkallers ingesluit) bebrand / getatoe moet wees voor hulle afgelaai mag word.Die boete beloop R5000 per dier as hulle gevang word.
Ek het geen problem met die brand van beeste nie maar speenkallers!!!

Die wet waarna verwys word is blykbaar no 2 van 2002

Kan iemand lig op die onderwerp skyn?

Smirre
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Brand van beeste

Post by FCLoretz »

Smirre,

Ek is nie seker oor die brandmerk nie, maar dit klink my die man soek hulle half gaar as hulle op die veiling aankom.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Brand van beeste

Post by Smirre »

Die Wet op die Identifikasie van Diere, (Wet 6 van 2002) maak voorsiening vir die
verpligte merk van vee en die Wet op Veediefstal, (Wet 57 van 1959) beheer die
beweging van vee.

Hoop dit help
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Brand van beeste

Post by Polla1983 »

Smirre...

Soos ek verstaan MOET alle diere ouer as 6 maande n brand merk dra.. Ek praat onder korreksie. Sal gaan oplees, het al vergeet wat wetgewing is. Ek brand my diere al van 4 maande af...
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Brand van beeste

Post by Polla1983 »

smirre...

"3. OUDERDOM VAN DIE DIERE TYDENS MERK
(Art. 11)
Beeste
Moet gemerk word teen die ouderdom van ses maande.
Kan getatoeëer word teen die ouderdom van een maand - of
Kan gebrandmerk word teen die ouderdom van ses maande – en
Moet gebrandmerk wees teen die ouderdom wat die eerste paar
permanente snytande verskyn (tweetandstadium).

Dit is in pdf formaat, maar hier is n link na die dokument toe. Hoop dit help :

http://www.nda.agric.za/docs/Infopaks/A ... yAfrik.pdf

Groete
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Brand van beeste

Post by Smirre »

Tnx Polla
Post Reply