Page 1 of 1

Silent Striker silencers any good?

Posted: Wed Jan 15, 2014 2:11 pm
by Bostokkelos
Can anyone give me feedback on the Silent Striker built by Peet Malherbe in Vanderbijl Park? How does it perform is it worth it?

Thanks

Barry

Re: Silent Striker silencers any good?

Posted: Wed Jan 15, 2014 4:35 pm
by Bostokkelos
Nobody have any experience with the product?

Re: Silent Striker silencers any good?

Posted: Wed Jan 15, 2014 5:09 pm
by Pvdw
Nog nooit daarvan gehoor nie.

Re: Silent Striker silencers any good?

Posted: Wed Jan 15, 2014 5:10 pm
by Bostokkelos

Re: Silent Striker silencers any good?

Posted: Wed Jan 15, 2014 5:24 pm
by Pvdw
Other silencer companies say that once you put it on the rifle NEVER take it off as it won’t be shot in if you re-apply it to your rifle.
Het gou gaan loer op hulle web blad.

Die boonste quote raak gelees.

Dis nou bollie op sy beste!! ;)

Re: Silent Striker silencers any good?

Posted: Wed Jan 15, 2014 5:26 pm
by PWV
Het jy pryse?

Re: Silent Striker silencers any good?

Posted: Wed Jan 15, 2014 6:44 pm
by JPS
Ekmis seker ek het die jong man gekry by Irene skietbaan toe hy verskillende patente toets met decibel meter, hulle vra my toe om ook teenoor my Terminator te toets.

Hulle was heel impressed met die Terminator ;D se werk verigting.

Jp

Re: Silent Striker silencers any good?

Posted: Wed Jan 15, 2014 7:48 pm
by Johan Reyneke
Ek het 'n silent striker op my 30-06, en het geen probleme nie.
Ek het ook 'n naamlose een wat 'n Gunshop in Vereeniging op my 243 gesit het, en oorweeg om die ook te vervang met'n silent striker. Die 30-06 is sagter as die 243.

Ek het nie ondervinding met van ander nie, so ek kan nie vergelyk nie.

Wat ek van die silent striker hou is dat daar 'n pasmaak bush (location bush) saam kom wat verhoed dat jy silencer skeef opdraai.

Die website wat na verwys word is nie Peet se website nie, maar iemand wat namens hom die silencers bemark.

Ek het Peet al paar keer op die baan gekry, en gevra na sy silencers. Hy doen alreeds 'n geruime tyd maar het nie openilik bemark nie tot Ruan hom genader het verlede jaar en vir die eerste keer op Huntex was.

EK skiet nou so baie soos ander lede nie, so ek kan nog nie kommentaar lewer oor lewensduur nie. Die 30-06 het seker nou so 200 skote deur, en kon sover geen verandering agterkom in sy werkverrigting nie.

Re: Silent Striker silencers any good?

Posted: Wed Jan 15, 2014 7:53 pm
by PWV
Johan
In watter prysklas val hierdie KD's?

Re: Silent Striker silencers any good?

Posted: Wed Jan 15, 2014 8:01 pm
by Johan Reyneke
Ek kan nou nie so uit die vuis onthou nie, want ek het 'n paar goed laat doen. Sal gou more 'n oproep maak en terugvoer gee Oom Pieter

Re: Silent Striker silencers any good?

Posted: Thu Jan 16, 2014 1:15 pm
by Johan Reyneke
Sopas by gunshop uitgevind, tans is dit R2800 by hulle. Sny van draad en cap ingesluit.

Seker dit sal goedkoper direk van Peet af verkry kan word.