Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by PWV »

User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by Jakkalsgat »

Netjies
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê Oom Pieter. 'n Voorspoedige 2014 vir die "Unckle"
Heng, daar is nog hoop vir oom >:+
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by theedge »

Wow die is een vn daai hoendervleis water trek videos - dit is fantasties
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by cassie_calvinia »

noggal interesant wat hy se van elke myl/h, is 'n duim op 1000y.
en, ek laaik daai gonge
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by Naas1 »

Uitstekend
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by PWV »

Gawie(7mm) wrote:Dagsê Oom Pieter. 'n Voorspoedige 2014 vir die "Unckle"
Heng, daar is nog hoop vir oom >:+
Hallo Gawie
Ja, as die gesondheid hou, is daar nie fout nie.
Laat weet waar is jou nuwe fabriek!
Groetnis en voorspoed vir jou ook vir 2014.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by mariusr »

Ek het trane in my oe" gekry vir die oom! :):
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by douw »

Goed genoen oom! Hy is gebore om 'n skut te wees, sy van is dan GUNdi!
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by F.L.A.S.H »

mariusr wrote:Ek het trane in my oe" gekry vir die oom! :):

Ek het self a lekker knop in my keel gekry

dankie vir die deel oom PWV
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by vriell »

Lekker as mens so 'n spesiale persoon "treat" met so 'n gebaar....Lekker !!!!!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by Boskamper »

;) Daai oog en daai gevoel en siedaar,
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by Spanner »

cassie_calvinia wrote:noggal interesant wat hy se van elke myl/h, is 'n duim op 1000y.
en, ek laaik daai gonge

Dis eintlik 10 duim vir elke een myl/h wind ! Verstommend ja !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by NEGE3 »

Baie goed gedoen. Ek dink ervaring en toerusting tel meer as ouderdom.
Groete,
Koos de Beer
Hennie Dreyer
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by Hennie Dreyer »

Wat my opgeval het is die ouboet se nederigheid! Daai oom kan maar deel uitmaak van die groep mense wat ek uitkies as vriende
Hennie
.308 CZ 550 Lux
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by PWV »

douw wrote:Goed genoen oom! Hy is gebore om 'n skut te wees, sy van is dan GUNdi!
Skerp, man!
User avatar
mr rey
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by mr rey »

Dankie Oom,

Hy mag maar!
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by Alwyn »

:): Hy Mag Maar :):
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by theedge »

Hennie Dreyer wrote:Wat my opgeval het is die ouboet se nederigheid! Daai oom kan maar deel uitmaak van die groep mense wat ek uitkies as vriende
Stem met jou maat
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by dawiec »

WOW...hoendervleis material!
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1093
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by Dries Skiet »

Dankie vir die deel oom PWV, dit wys jou net dat skiet die een sport ding is wat jy kan doen tot die einde toe. Bly fiks en gesond en jy kan vir solank jy gespaar bly jou sport geniet.

oom Gundi mag maar, sommer hoender vleis.

Nou moet ek net begin werk aan die fiks en gesond deel...........
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Re: Tot op watter ouderdom kan jy kwalifiseer as 'n "SNIPER"

Post by hennief »

Dries Skiet wrote:Dankie vir die deel oom PWV, dit wys jou net dat skiet die een sport ding is wat jy kan doen tot die einde toe. Bly fiks en gesond en jy kan vir solank jy gespaar bly jou sport geniet.

oom Gundi mag maar, sommer hoender vleis.

Nou moet ek net begin werk aan die fiks en gesond deel...........
Dankie vir die deel. Sal self moet begin met daai fiks en gesond gedeelte!
Post Reply