Page 1 of 2

Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Mon Jan 13, 2014 8:50 am
by jaracal
Bloemfontein is baie naby aan my (150km van Philippolis). Ek beoog om 8 Februarie of 22 February 'n kursus aan te bied op Philippolis. Indien jy belang sou stel kan jy my PM, e-pos of jou naam hier lys.
Kursus sluit in 'n dagroep sessie en 'n nagroep sessie. CD en DVD word ingesluit. Gratis verblyf vir tot 20 man beskikbaar vir manne wat wil oorbly. Begin 08h30 die oggend tot so 22h00 die aand. Bring ietsie saam middagete en vir braai die aand. Vuur en by-kosse vir die aand sal voorsien word.
Koste R750-00 per persoon.

Groete
Heinrich

Re: Roepkursus in Bloemfontein?

Posted: Mon Jan 13, 2014 8:54 am
by junglejulian
More oom.
Ek sit solank my naam op.Die 22e sal my beter pas maar ek is seker ek sal verby my vrou kom vir die 8e Februarie as dit moet.

Re: Roepkursus in Bloemfontein?

Posted: Mon Jan 13, 2014 10:43 am
by Roger
As daar nie n kursus in Bloem is tussen nou en Maart sal ek ook na die een op Philippolis toe kom.

Re: Roepkursus in Bloemfontein?

Posted: Mon Jan 13, 2014 10:46 am
by Roger
Roger wrote:As daar nie n kursus in Bloem is tussen nou en Maart sal ek ook na die een op Philippolis toe kom.
Oja, 22 Feb sal my ook beter pas indien moontlik.

Re: Roepkursus in Bloemfontein?

Posted: Mon Jan 13, 2014 11:46 am
by musgrave270
As die kursus op die 8e gehou word sal ek dit ook bywoon. Hou ons op hoogte asb Oom Hein
Groete

Ruan

Re: Roepkursus in Bloemfontein?

Posted: Mon Jan 13, 2014 1:45 pm
by Fanie Nel
Oom hein as die kurses die 22Feb is kan oom my naam ook opsit asb
Groete Fanie

Re: Roepkursus in Bloemfontein?

Posted: Mon Jan 13, 2014 2:12 pm
by jaracal
Ek stel solank 'n lys as volg saam:
Junglejulian Febr 8 of Febr 22
Roger Febr 22
Fanie Nel Febr 22
Musgrave Febr 8
Jaco Bez Febr 8 of Febr 22
Jamalley +2 Febr 8
Jaco Kriel Febr 8

Groete
Heinrich

Re: Roepkursus in Bloemfontein?

Posted: Mon Jan 13, 2014 4:16 pm
by jamalley
Dankie sover Heinrich, laat weet maar wat die finale datum is. Ek gaan dalk +2 wees.

Re: Roepkursus in Bloemfontein?

Posted: Mon Jan 13, 2014 9:48 pm
by jaracal
Ek stel solank 'n lys as volg saam:
Junglejulian Febr 8 of Febr 22
Roger Febr 22
Fanie Nel Febr 22
Musgrave Febr 8
Jaco Bez Febr 8 of Febr 22
Jamalley +2 Febr 8
Jaco Kriel Febr 8
Christo Gouws Febr 8 of Febr 22

Groete
Heinrich

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Tue Jan 14, 2014 11:00 am
by Akkedis
Hallo oom

Ek sal ook die kursus wil bywoon asb. Die 8ste Feb sal my beter pas.

Groete Akkedis

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Tue Jan 14, 2014 5:48 pm
by Walter
Sit my op die lys asb. vir 8 Feb.

Groete

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Wed Jan 15, 2014 8:25 am
by pam
ek stel ook belang. 8feb asb. Ander manne van bloem wat belangstel kom ons ry saam en deel die petrol. ek n n dubblecab bakkie soo nog plek vir 3. ook bereid om saam met ander te ry op selfde plan danki. pm vir reelings

Re: Roepkursus in Bloemfontein?

Posted: Wed Jan 15, 2014 7:53 pm
by jaracal
Ek stel solank 'n lys as volg saam:
Junglejulian Febr 8 of Febr 22
Roger Febr 22
Fanie Nel Febr 22
Musgrave Febr 8
Jaco Bez Febr 8 of Febr 22
Jamalley +2 Febr 8
Jaco Kriel Febr 8
Christo Gouws Febr 8 of Febr 22
Akkedis 8 Febr
Walter 8 febr
Pam 8 Febr
Ek sien daar is 10 manne vir 8 Februarie so daardie kursus sal aangebied word. Indien daar nog manne vir die 8ste bykom is julle welkom.
Indien daar nog so 6 manne vir 22 Februarie bykom buiten Roger en Fanie kan ons daardie kursus ook aanbied. Laat weet maar.

Groete
Heinrich

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Fri Jan 17, 2014 6:56 am
by jaracal
Aanwysings na die Reservaat:
From Bloemfontein:
Take the N1 South. At Trompsburg (120km) take the flyover into Trompsburg, past the BP filling station to the T- junction. Turn Left at the T-junction. About 500m from there at the stop turn right and follow the road out of Trompsburg to Philippolis. (60km)
When you enter Philippolis there is a filling station on your left. Turn right into the street opposite the filling station.

If you drive from Colesberg go through Philippolis you will find the filling station on your right just before you exit Philippolis. Turn left into the street opposite the filling station.
Pass the school on your left, turning left at the traffic island. The road becomes a dirt road at this stage. Follow the road over a cattle grid out of Philippolis, a sign board with the name Ebenhaezer is close to the cattle grid. (Do not turn right and do not follow the Tiger Canyon signs at this junction). You will cross 4 cattle grids and pass a house on your left hand side with a sign reading Hottentotspoort. Drive to the gate of Laohu Valley Reserve, about 18km from town.
Keep following the road after the gate. You will first pass a house on your left and as you get over a saddle (neck) there will be a house on your right. Keep left at the fork/split in the road and Ongegund will be the next house on your left. There is a barn on your right and a rock kraal on your left right at the house.
Again Do not follow the signs for Tiger Canyon!!!
Contact details:
Hein – 051 7737042/0824944060

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Fri Jan 17, 2014 6:59 am
by jaracal
Vir die manne wat gevra het ek moet die bankbesonderhede hier opsit vir betaling van die kursus:
Jaracal Trust
62065296991
250655
FNB Brandwag (Bloemfontein)
Koste R750-00

Groete

Heinrich

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Mon Jan 27, 2014 1:31 pm
by pam
Oom hein is daar miskien GPS koordinate vir die reservaat? thx

Re: Roepkursus in Philippolis

Posted: Mon Jan 27, 2014 3:48 pm
by jaracal
Die lys lyk nou as volg:
Junglejulian Febr 8
Musgrave Febr 8
Jaco Bez Febr 8
Jaco Kriel Febr 8
Akkedis 8 Febr
Walter 8 febr
Pam 8 Febr
Ek sien daar is nou 7 manne vir 8 Februarie.


Groete
Heinrich

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Mon Jan 27, 2014 3:53 pm
by Roger
Ek is +1

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Mon Jan 27, 2014 4:14 pm
by jaracal
Dankie Roger, sal goed wees om julle te ontmoet.
Groete

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Tue Feb 04, 2014 8:28 pm
by pam
hi manne wil net weet of daar nog mense van bloem en omgewing is wat kursus toe gaan wat wil saamry en brandstof deel of waar ek miskien kan saamry. thx ouens sien noggals uit

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Tue Feb 04, 2014 8:47 pm
by junglejulian
Ek is in vir n saamry geleentheid.ek het net n single cab bakkie so iemand met n dubbel kajuit kan goed wees.

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Tue Feb 04, 2014 8:56 pm
by pam
junglejulian wrote:Ek is in vir n saamry geleentheid.ek het net n single cab bakkie so iemand met n dubbel kajuit kan goed wees.
JJ Grand ek sal jou more PM dan reel ons . ons gee soo kansie ek kyk of nog manne belangstel en dan werk ons daarvan af. Thx sien uit om jou te ontmoed

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Tue Feb 04, 2014 9:02 pm
by pam
Akkedis wrote:Hallo oom

Ek sal ook die kursus wil bywoon asb. Die 8ste Feb sal my beter pas.

Groete Akkedis
akkedis hoe lyk dit ry jy saam?

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Tue Feb 04, 2014 9:07 pm
by pam
Walter wrote:Sit my op die lys asb. vir 8 Feb.

Groete
walter jou dinge?
wil jy nie ook saamry en deel nie?

Re: Kursus te Philippolis Febr 2014

Posted: Tue Feb 04, 2014 9:08 pm
by junglejulian
Ruan(musgrave270) sal ook wil saamry as daar plek is