Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Mon Jan 13, 2014 2:09 pm
by ArnoldM
Ek wil myself net graag voorstel, (ek het voorheen 'n "profile" gehad, maar kan ongelukkig nie meer my password ens. onthou nie).

My naam is Arnold Meiring, ek praktiseer as rekenmeester en belastingpraktisyn in Henley on Klip, suid van Johannesburg.

Netsoos meeste van julle, is ek laf oor jag, skiet, en gewere.

Ek sien uit daarna om weer lekker saam met julle te kan gesels, asook om meer by die gesoute manne te leer.

Beste groete en 'n geseende 2014 aan ieder en elk van julle,
AM.

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Jan 13, 2014 2:20 pm
by JuanVE
Baie welkom

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Jan 13, 2014 3:55 pm
by jamalley
Welkom Arna

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Jan 13, 2014 3:56 pm
by jamalley
Jammer Arno -o

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Jan 13, 2014 9:36 pm
by Akkedis
Welkom Arnold, hoop jy genied dit hier.