Page 1 of 1
Nuwe aansluiting op pad Namibie toe.
Posted: Fri Jan 10, 2014 1:58 pm
by Leon1
Goeie dag, baie dankie vir die web tuiste. Ek sal hom verseker gebruik vorentoe. Ons verhuis eersdaags Namibie toe, so totaal en al nuwe uitdagings wat vir ons wag.
Re: Nuwe aansluiting op pad Namibie toe.
Posted: Fri Jan 10, 2014 2:01 pm
by JuanVE
Baie welkom. Waar in Namibia gaan julle woon. Ek het baie familie in Namibie.
Re: Nuwe aansluiting op pad Namibie toe.
Posted: Mon Jan 13, 2014 8:16 am
by Leon1
More more,
Ons gaan net buite Otjiwaraongo op 'n safari / gasteplaas werksaam wees.
Groete,
Leon
Re: Nuwe aansluiting op pad Namibie toe.
Posted: Mon Jan 13, 2014 8:27 am
by jamalley
Welkom