Leer nog Quick Load vrae
Posted: Thu Jan 09, 2014 5:19 pm
Hallo manne.
Verskoon my asb as ek bietjie irriterend is in die volgende paar dae en dalk n paar dom vrae stel.
Ek is nuut in die herlaai ding en het Quickload aangeskaf. My pel wat my help leer met die herlaai ken ook nie Quickload nie.Ek lees geweldig baie op oor QL op die net en hier op die forum, maar paar antwoorde kry ek nie reguit nie.
So hier is die eerste 3 vrae:
1.Kan ek die twist rate op QL verander of aanpas en indien wel hoe?
2. Indien ek die OBT metode (volgens Ludwig se spreadsheet)gebruik om die node te bereken, kan ek dan net die quickload tabel op n lading aftrek en dan spoed bepaal wat naastenby by n OBT node uitkom. Dit behoort n akkuraate lading te wees?(in teorie elkgeval)
3.Beinvloed twistrate nie die OBT nie? Ek sien dit nie op die excel spreadsheet wat die nodes bereken nie.
Ek waardeer julle hulp by voorbaat. Daar sal seker nog n paar vrae volg.
Groetnis
Martin