Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Tue Jan 07, 2014 9:41 am
by mustangsa
Dagse almal!

Ek bly in Pretoria en jag per geleentheid, graag in die bosveld.

Ek het 'n getroue BRNO .308 wat al goeie werk verrig het.

Ek het onlangs begin herlaai en dit skep 'n hele klomp opsies itv ladings en punte - baie lekker!

Ek geniet die natuur en vertrou dat ek nog baie jagtogte sal kan geniet!

Groete
Hannes

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jan 07, 2014 9:47 am
by WILLEBEES
Altyd lekker om mede Protorianers te verwelkom!
Hoop jy geniet die forum!
Groetnis

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jan 07, 2014 10:32 am
by Dries Skiet
Welkom Hannes, geniet dit hier en ons gaan nog lekker klets.

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jan 07, 2014 10:34 am
by ROBBIE1
Welkom Hannes, n lekker kuier plekkie die!

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jan 07, 2014 2:21 pm
by jamalley
Welkom Hannes

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jan 07, 2014 2:22 pm
by JuanVE
Baie welkom Hannes, hier sal jy al jou herlaai vrae se antwoorde kry. Weet jy sal dit geniet op die forum.

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jan 07, 2014 2:23 pm
by Naas1
Welkom Hannes

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jan 07, 2014 2:36 pm
by Frikkiedbr
http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/wave-smiley.gif?1292867696 welkom Hannes