Page 1 of 1

Hulp met ladings vir .270 en 30-06

Posted: Sun Jan 05, 2014 6:57 pm
by Johandj
Het so bietjie hulp nodig met ladings vir .270 en 30-06 asb.
Het vrydag gaan spoed meet en groepe skiet
Die .270
FN aksie
Ferlach loop 25.75" (653mm) Twist: 1-10
Dop: Remington. Kapasiteit: 68.76gr (5 doppe)
Primer: Federal Match #210M
Koeel: Hornady 150gr SST #27402
TPL: 84.4mm
S365 Lot 72
Drie Skote op'n lading
Lading 1: 48.3gr 2672; 2677; 2688; Groep: 46mm; Gem Spoed: 2679
Lading 2: 51.0gr 2836; 2824; 2849; Groep: 34.5mm; Gem spoed: 2836


30-06
Musgrave
Loop 23.5" (600mm) Twist: 1-12
Dop: PMP. Kapasiteit: 69.3gr (10 doppe)
Primer: Federal Match #210M
Koeel: Hornady Match 168gr BTHP #30501
TPL: 84.4mm
S365 Lot 72
Drie Skote per lading
1: 52.9gr 2588; 2583; 2574; Groep: 15.5mm; Gem spoed: 2581
2: 55.9gr 2830; 2849; 2830; Groep: 25.5mm; Gem spoed: 2836


Ek het S365 Lot 71 gebruik maar dit lyk of 71 maar van korte duur was. het nog 'n blik daarvan
maar gaan dit eers op die 110gr V-Maxe op gebruik.



Groete aan almal
Mag 2014 net goeie dinge bring

Re: Hulp met ladings vir .270 en 30-06

Posted: Sun Jan 05, 2014 7:17 pm
by tripodmvr
Sien met beide vuurwapens dat die hoër lading se rendement vir S365 vinniger is as die met die laer ladings. Die nodes is as volg :-
1. 30-06 ; 54,9gr = 2790vps
2. 270 ; 51,5gr = 2860vps

Re: Hulp met ladings vir .270 en 30-06

Posted: Sun Jan 05, 2014 8:35 pm
by Johandj
Dankie vir die terugvoer

Het op 51.3gr baie slegte groep gekry met spoed:
1 - 2836
1 - 2861
3 - 2861

sal gaan toets en nog meer aandag gee aan al die komponente

Dankie weereens

groete
JOhan

Re: Hulp met ladings vir .270 en 30-06

Posted: Sun Jan 05, 2014 9:43 pm
by tripodmvr
Miskien moet jy die 51,3gr lading vat en die TPL verkort met so 0,3mm op 'n slag en kyk wat hy doen.

Re: Hulp met ladings vir .270 en 30-06

Posted: Fri Jan 17, 2014 8:30 am
by Johandj
More
Wats die min en max vir hornady140gr SST op die. 270.
Die geweer data is die selfde soos in die eerste post bo.
Dankie

Johan