jannie se toets
Posted: Mon Jan 03, 2011 3:59 pm
Die seuntjie se juffrou se hulle skryf toets more en geen maar geen verskoming sal gedult word nie. Jannie steek sy hand op en vra, "Juffrou wat as ek seksueel te uitgeput is om te skryf?". Juffrou antwoord toe, " Jannie dan skryf jy vir ons net met jou ander handtjie!".