Page 1 of 1

ou antie

Posted: Thu Dec 19, 2013 12:28 pm
by Rommel
Hoe oud sal julle sĂȘ?

Re: ou antie

Posted: Thu Dec 19, 2013 12:44 pm
by Rommel
Nou sal ek seker gestenig word. Die teef is met yster gevang, doodgegaan en gevrot in yster. Yster is nie na gegaan nie. Sy moes swaar gegaan het. Het in die presiese area so 3weke terug geroep, reun is geskiet en so 15min later toe kom die jongspan raas raas nader. Die teef het geroep( reken so, want reen was klaar plat) en die jongspan het terug gedraai. Toe hulle weer roep toe is hulle waar ek haar hoor skree het. Veld is baie moeilik, ruig en rante en goeie staanplek is beperk. Het hulle net so gelos. Nou my vraag: sal die teef wat in yster gevang was en vir n lang tyd daar gesit, en gevrek het die jonges affekteer, gaan hulle moeilik reageer, of behoort hulle makliker te kom oor die reun en die terug roep teef nou daarmee heen is? Ek beplan om more of saterdag aand te gaan roep daar.

Groete

Re: ou antie

Posted: Thu Dec 19, 2013 12:50 pm
by Biker
Rommel
Gaan gee hulle pak. Hulle behoort lekker op kos te reageer

Re: ou antie

Posted: Fri Jan 10, 2014 8:38 pm
by 2vierniks
Knou hulle af.

Re: ou antie

Posted: Sat Jan 11, 2014 6:11 am
by Roger
Voe julle... Lood!