Page 1 of 1
Skroef draad
Posted: Thu Dec 19, 2013 7:46 am
by LeonS
More almal
Kan enige iemand vir my se of daar nog ouens is wat my kan help
met skroefdraad sny vir KD? Mense wat ek al geskakel het kan
eers volgende jaar help. Pretoria omgewing asb!
Re: Skroef draad
Posted: Thu Dec 19, 2013 9:51 am
by Piet Pille
Uit ondervinding kan ek jou sê dat daar bitter min gebeur na die 10de Desember.......
Dis moontlik bietjie beter daar in die stad, maar hier in Nam gaan staan die wereld omtrend stil. Jy kry boggerol gereel/gedoen en is baie frustrerend vir die enkeles wat nog probeer werk/ iets gedoen kry...
As jy nie iemand persoonlik ken wat dit kan doen nie, sou ek voorstel dat jy maar geduldig moet wees tot middel-Januarie wanneer die res van wereld weer uit hibernasie kom.....
Re: Skroef draad
Posted: Thu Dec 19, 2013 9:58 am
by LeonS
More Pieter
Ja dis waar wat jy praat.....maar ek het iemand gekry wat my nog kan help.
Jy weet mos dat dit baie moeilik is om geduldig te sit en wag!

Re: Skroef draad
Posted: Thu Dec 19, 2013 10:26 am
by Flip Nel
Pieter Vorster wrote:Uit ondervinding kan ek jou sê dat daar bitter min gebeur na die 10de Desember.......
Dis moontlik bietjie beter daar in die stad, maar hier in Nam gaan staan die wereld omtrend stil. Jy kry boggerol gereel/gedoen en is baie frustrerend vir die enkeles wat nog probeer werk/ iets gedoen kry...
As jy nie iemand persoonlik ken wat dit kan doen nie, sou ek voorstel dat jy maar geduldig moet wees tot middel-Januarie wanneer die res van wereld weer uit hibernasie kom.....
Pieter mens kan dit nie beter sê nie, en na die 20ste moet jy nie eers daaraan dink nie
Re: Skroef draad
Posted: Thu Dec 19, 2013 10:32 am
by Pvdw
Pieter Vorster wrote:
Uit ondervinding kan ek jou sê dat daar bitter min gebeur na die 10de Desember.......
Dis moontlik bietjie beter daar in die stad, maar hier in Nam gaan staan die wereld omtrend stil. Jy kry boggerol gereel/gedoen en is baie frustrerend vir die enkeles wat nog probeer werk/ iets gedoen kry...
As jy nie iemand persoonlik ken wat dit kan doen nie, sou ek voorstel dat jy maar geduldig moet wees tot middel-Januarie wanneer die res van wereld weer uit hibernasie kom.....
Pieter mens kan dit nie beter sê nie, en na die 20ste moet jy nie eers daaraan dink nie
Ja maar julle manne het nog steeds die beste jagvelde van ons almal

Julle kan wargties nou nie asl kry nie

Re: Skroef draad
Posted: Thu Dec 19, 2013 1:56 pm
by Heinf
Hi LeonS
Kan jy asb vir my ook die besonderhede aanstuur .. ek self behoort vandag 2 KD's van Henk af in te kry
Dankie
Re: Skroef draad
Posted: Thu Dec 19, 2013 6:24 pm
by LeonS
KD is op......nou moet ek by die skietbaan uitkom.

Re: Skroef draad
Posted: Thu Dec 19, 2013 8:00 pm
by Wismit
Het jy al met Thinus by Formalito gepraat ?
Re: Skroef draad
Posted: Thu Dec 19, 2013 8:44 pm
by Pvdw
Same day service terwyl jy staan en wag

Nie te sleg nie

Re: Skroef draad
Posted: Fri Dec 20, 2013 12:35 pm
by LeonS
Regtig baie tevrede met die vakmanskap en diens!!
Re: Skroef draad
Posted: Fri Dec 20, 2013 3:53 pm
by chrisman
LeonS.
Stuur vir my ook die nr asb.
Dankie.
Lekker naweek.