Page 1 of 1
6mm SLR Lading
Posted: Mon Dec 16, 2013 8:25 pm
by Tallies
Dagse Manne
Is daar iemand wat my kan help met 'n lading vir my 6mm SLR groot asb.
25" loop
365 Lot 72
41.5gr
87gr V-Max
3431 ft/sek
Maks TPL 69.6
TPL 69.1
CCI 200 primers
H2O 54.6
Groete
Tallies
Re: 6mm SLR Lading
Posted: Mon Dec 16, 2013 11:37 pm
by tripodmvr
Jy het my verlore met 6mm SLR. Presies watter kaliber is dit?
Re: 6mm SLR Lading
Posted: Tue Dec 17, 2013 2:37 am
by Chrisjan
Die 6mm SLR staan vir Super Long Range.
Dit is 'n 243 dop wat jy rezise om 'n langer nek te kry en die skouer word na 30 grade gedruk. Jy verloor maar iets soos een grein dop kapasiteit maar jy wen op brass vloei, en verkry 'n langer nek om wat saam swaar koeëls baie lekker werk.
Daar is ook geen fire forming soos op ackley nie, resize en skiet.
Re: 6mm SLR Lading
Posted: Tue Dec 17, 2013 7:08 am
by tripodmvr
Dankie vir inligting.
Die' kaliber verskyn nie onder die naam soos genoem in QL se databasis nie.
Die spoed verkry lyk egter vir my baie hoog en die vraag wat ek moet vra is hoe vêr was die chrony vanaf die loop se punt.
Re: 6mm SLR Lading
Posted: Tue Dec 17, 2013 11:35 am
by Tallies
Chrony was 5m van die loop af.
Re: 6mm SLR Lading
Posted: Tue Dec 17, 2013 11:39 am
by tripodmvr
Het opgelees oor die SLR en spoed van 3000vps is moontlik met 108gr koeëls en 30 duim lope.
Die spoed wat jy kry klink net hoog vir 25dm loop.