Dagse
As enige iemand dalk weet of daar van die lope in die land is laat my weet asb. Dit moet n 1:8 twist wees
Groete
gesoek:22-250 loop 1/8 twist
- Braamgr
- Jr. Member

- Posts: 82
- Joined: Sun Oct 30, 2011 11:54 am
Re: gesoek:22-250 loop 1/8 twist
Ek hoor die 1 in 8 skiet glo goed met 75 Bergers.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: gesoek:22-250 loop 1/8 twist
Braamgr
Die manne wat hom het praat met groot lof oor die 75gr punte. Loop soos stroop en sommer langafstand ook.
Die manne wat hom het praat met groot lof oor die 75gr punte. Loop soos stroop en sommer langafstand ook.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3647
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: gesoek:22-250 loop 1/8 twist
Oom Biker,
Soek self een sal oom laat weet as ek erens regkom. Op die stadium kry ek net 1/9 twist..
Mooiloop
JP
Soek self een sal oom laat weet as ek erens regkom. Op die stadium kry ek net 1/9 twist..
Mooiloop
JP