Page 1 of 1

Bevoegtheids Sertifikaat.

Posted: Fri Dec 13, 2013 3:06 pm
by RusticRainman
Middag manne / maninne.

Is daar n website/lys van persone / besighede waar om te gaan vir my wapen bevoegtheid sertifikaat.

Groetnis.

Re: Bevoegtheids Sertifikaat.

Posted: Fri Dec 13, 2013 3:09 pm
by cassie_calvinia
RusticRainman wrote:Middag manne / maninne.

Is daar n website/lys van persone / besighede waar om te gaan vir my wapen bevoegtheid sertifikaat.

Groetnis.
as jy se van waar jy is, is ek seker die manne sal gou gou help!

Re: Bevoegtheids Sertifikaat.

Posted: Fri Dec 13, 2013 3:20 pm
by RusticRainman
Sorry. Delmas omgewing (Mpumalanga)