Page 1 of 1

Ongedierte kombinasies

Posted: Tue Dec 10, 2013 11:39 am
by Danie01
Hi manne

Ek weet daar is reg oor die forum ladings ens maar kan ons nie hier een maak wat elkeen sy lading gee nie om vir ouens soos ek wat soek na regte koeel n idee te gee wat werk en teen watter spoed uit watter geweer ens.

bv.

Geweer en kaliber: 243 AI Howa
Looplengte: 24 duim
Koeƫl: 70gr Nosler BT
Kryt: S365
Primer: CCI 250
Lading: 47.5gr
Spoed: 3630fps

Hierdie was slegs voorbeeld wat ek uitgedink het en nie soos ek gebruik het nie!!

Indien daar so topic is, gee my asb link en vee hierdie een uit.

Groete
Danie

Re: Ongedierte kombinasies

Posted: Tue Dec 10, 2013 12:51 pm
by tripodmvr
Ek dink die post "Herlaai data" was daarvoor bedoel (waar jy nou geplaas het), maar nou is dit meer vrae as wat data geplaas word. Sou dink die meeste daarvan hoort eintlik onder "herlaai" alleenlik.