Page 1 of 1
Hallo
Posted: Mon Dec 09, 2013 3:07 pm
by FrancoisW
Hi Almal,
Sien uit om deel te wees van die forum. Altyd lekker om oor jag en skiet te gesels.
Ek is die gelukkie eienaar van .22, 222, 30-06, 12Br side by side en 8duim 44Mag.
Groetnis
Francois
Re: Hallo
Posted: Mon Dec 09, 2013 3:58 pm
by JuanVE
Hallo Francois
Baie welkom, ek glo jy sal vinnig deel wees en dit geniet op die forum!
Re: Hallo
Posted: Mon Dec 09, 2013 4:08 pm
by tripodmvr
Welkom hier.
Met so arsenaal sal herlaai 'n proposisie wees. Gee ons inligting oor jag, skyfskiet, tuisdorp ens.
Re: Hallo
Posted: Mon Dec 09, 2013 8:12 pm
by baas
Naand se en welkom, is seker jy sal dit baie geniet hier!
wees maar gewaarsku die site is nogal verslawend, hahahahahaha
Re: Hallo
Posted: Mon Dec 09, 2013 8:32 pm
by Pvdw
Welkom FW.
Dis 'n lekker plek die en hier leer ons almal saam.
Peet
Re: Hallo
Posted: Mon Dec 09, 2013 11:41 pm
by jamalley
Welkom Francois
Re: Hallo
Posted: Mon Dec 16, 2013 5:38 pm
by Marius Botha 10
Welkom Francois, jy gaan dit geniet hier by ons.

Re: Hallo
Posted: Tue Dec 17, 2013 9:00 am
by ROBBIE1
Welkom Francois, geniet die forum en deel jou kennis met ons asb.