Ek sien die pakkie 9mm ammo in die winkel die ander dag en sien hulle kos baie. Wat maak hulle beter as n xtp 124gr? Ek sien hulle het so groen sagte puntjie in die holte is dit nou om te keer dat daar material in die hp gaan en verhoed dat die koeel oopmaak?
Daar is ook winchester rangers so wat sal dit wees vir dra ammunisie?
Hornady zombie max 115gr?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hornady zombie max 115gr?
Koop die Rangers
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.