Page 1 of 1
Jag op op 702
Posted: Wed Nov 20, 2013 10:11 am
by FCLoretz
Daar is nou (20 Nov) om 10:30 'n praatjie oor jag op Talk Radio 702. Ek gaan inskakel en luister. En bel as ek moet.
Re: Ja op op 702
Posted: Wed Nov 20, 2013 10:24 am
by mariusr
O hel daai klomp op 702 is nog groter p@#pole!!
Re: Jag op op 702
Posted: Wed Nov 20, 2013 10:50 am
by Jakkie07
ETolls is nou eers nuus, nou gaan die leeus storie stil raak.
Re: Jag op op 702
Posted: Wed Nov 20, 2013 12:08 pm
by SV MAD (Henk)
Janee, waar enige radio DJ n druppel in die emmer kan pis, die sal hul ook doen om ratings op te kry...
Re: Jag op op 702
Posted: Thu Nov 21, 2013 1:07 pm
by Francios Heins
ek het dit gemis wat was toe die uiteinde is ons weer so beswadder dat die see ons nie kan afwas nie? of is ons darem 'n ok klomp?
Re: Jag op op 702
Posted: Thu Nov 21, 2013 1:14 pm
by Smitstertjies
Ek het geluister. Daar was niks oor jag gepraat nie, net E Tolls