Page 1 of 1
roepkursus
Posted: Mon Nov 18, 2013 9:42 pm
by cbm
Hallo! Wil sommer net hoor of daar dalk enige roepkursus vir 2014 in die wes-kaap beplan word?
Dankie
Re: roepkursus
Posted: Wed Nov 20, 2013 7:20 am
by tafjak
cbm
Waar is jy in die Weskaap
Mooiloop
Re: roepkursus
Posted: Wed Nov 20, 2013 7:50 am
by cbm
Hallo oom!
Ek is in die laingsburg omgewing.
Was bewus van die kursus in Shuterland, maar was toe nog in namibië op daardie stadium.
Re: roepkursus
Posted: Wed Nov 20, 2013 10:02 am
by Jakkie 321
tafjak wrote:cbm
Waar is jy in die Weskaap
Mooiloop
Taffie
Ek is in Mossel Baai wanneer kom jy weer die kant toe.
Groette
Re: roepkursus
Posted: Wed Nov 20, 2013 2:59 pm
by tafjak
Jakkie
Ek het nie planne om nou soontoe te loop nie. Maar julle kan so paar manne(10) bymekaar kry en ek loop met graagte daarlangs.
Mooiloop
Re: roepkursus
Posted: Wed Nov 20, 2013 9:19 pm
by henti
Julle kan my maar intel as julle in die wes kaap iets beplan hoe nader aan die boland hoe beter ek dink so roepkursus hier om laingsburg sal n wenner wees net n skimp sal kyk of ek nie nog iemand of 2 kan reel vir saamgaan nie ons ry maklik karoo toe
Kom manne in die kaap rond ons maak n span en laat een van die groot roepers afkom
Groete henti
Re: roepkursus
Posted: Tue Nov 26, 2013 6:44 pm
by henti
Hi
Kom manne waar is julle sit my vir twee mense op
Groete Henti
Re: roepkursus
Posted: Sat Nov 30, 2013 12:15 pm
by hebron
Julle moet laat weet as daar kursus gehou word; ek weet van twee manne wat nog wil kursus doen.
Re: roepkursus
Posted: Sat Nov 30, 2013 9:30 pm
by Heinz Petersen
Sê net waar en wanneer dan sien ek julle daar.
Re: roepkursus
Posted: Sun Dec 01, 2013 12:44 pm
by henti
Goed manne nou kom on s reel die ding ek is in vir twee mense as ons nog so vier kan kry dan kan dit werk
Groete Henti
Re: roepkursus
Posted: Fri Jan 17, 2014 12:45 pm
by henti
Wa is die manne kom maak n plan vir n kursus
Groete Henti
Re: roepkursus
Posted: Fri Jan 17, 2014 2:02 pm
by tafjak
cbm, henti , heinz
Kursus die 24- en 25ste Jan in Laingsburg
Re: roepkursus
Posted: Fri Jan 17, 2014 2:15 pm
by henti
Tafjak daar bring jy nou goeie nuus ek en n maat kom defnitief op kan jy besonderhede vir my stuur asb
Groete Henti
Re: roepkursus
Posted: Fri Jan 17, 2014 4:01 pm
by tafjak
Soek maar onder hierdie forum. Dit is alles daar geadverteer