musgrave mod 80 / 90 30-06
Posted: Mon Nov 18, 2013 8:42 pm
Naand manne
Ek is opsoek na n musgrave mod 80 of 90 in 30-06.Ek soek nou al n hele rukkie na een wat nog in goieie kondisie is maar hulle het skaars geword!As iemand dalk van een weet of een het wat te koop is laatweet my asb.Ek hoor graag van julle.
Groete